Rivonia
Rivonia is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika in die Sandton-area. Dit is een van die mees welgestelde voorstede van Johannesburg. Die meeste besighede is in Rivonia Boulevard gekonsentreer, waar verskeie winkelsentrums en restaurante geleë is.
Rivonia | |
---|---|
Rivonia Rivonia se ligging in Gauteng | |
Koördinate: 26°3′5″S 28°3′47″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,95 km2 (0,37 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 295 |
• Digtheid | 1 363/km2 (3 530/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 54.3% |
• Indiërs/Asiërs | 12.4% |
• Bruin mense | 1.5% |
• Swart mense | 29.3% |
• Ander | 2.4% |
Taal (2011) | |
• Engels | 66.9% |
• Afrikaans | 7.0% |
• Sotho | 3.9% |
• Zoeloe | 3.2% |
• Ander | 18.9% |
Die gebied bekend as Rivonia sluit die oorspronklike dorp Edenburg, Edenburg Uitbreiding 1, en 'n aantal kleiner "Rivonia Uitbreidings" in.
Verwysings
- "Subplek Rivonia". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.