Riviernaboom
Die riviernaboom (Euphorbia triangularis) is 'n doringrige, vetplantagtige, kandelaaragtige boom wat tot 18 m hoog word. Die boom kom aan die ooskus van Suid-Afrika, noord van Gqeberha tot by Mosambiek en Eswatini voor.
Riviernaboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. triangularis |
Binomiale naam | |
Euphorbia triangularis Desf. ex A.Berger, (1906) | |
Die boom se FSA-nommer is 356.[1]
Bronne
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.