Rivierdolfyn
Rivierdolfyne is vier spesies dolfyne wat in varswater voorkom. Hulle word geklassifiseer in die familie Platanistoidea. Drie van die spesies kom in riviere voor.
Rivierdolfyne | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | Odontoceti |
Superfamilie: | Platanistoidea |
Families | |
|
Ekologie
Rivierdolfyne is die mees bedreigde van alle dolfynsoorte weens faktore wat jag en die besoedeling van habitat insluit. Sommige rivierdolfyne beskik slegs oor swak sig en kom sodoende in gevaar weens aanraking van of verstrengeling in mensgemaakte voorwerpe soos nette.
Klassifikasie
In die onlangse klassifikasie (Rice 1998) is daar tans vier families rivierdolfyne, alhoewel die Lipotidae teen die einde van die dekade reeds uitgewis sal wees. Sedert Desember 2006 is die familie geklassifiseer as voorlopig uitgewis.
- Superfamilie
- Familie Plantanistidae - Ganges en Indus-rivierdolfyn
- Familie Iniidae - Amesone-rivierdolfyn
- Familie Lipotidae - Sjinese rivierdolfyn
- Familie Pontoporiidae - La Plata-dolfyn
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.