Riversdalspeldekussing
Die Riversdalspeldekussing (Leucospermum winteri) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Langeberg, Langkloof tussen Garciapas en die Gouritsriviervallei. Die struik word tot 1.3 m groot en dra blomme van Julie tot Desember.
Riversdalspeldekussing | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. winteri |
Binomiale naam | |
Leucospermum winteri Rourke, 1979 | |
In Engels staan dit as die Riversdale Pincushion bekend.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.