Rio Haryanto
Rio Haryanto (gebore 22 Januarie 1993) is 'n Indonesiese Formule Eenrenjaer. Sy debuutren was die 2016 Australiese Grand Prix vir Manor-Mercedes, maar hy moes ongelukkig weens 'n gebrek aan borgskapfondse na die 2016 Duitse Grand Prix uitsit.[1]
Rio Haryanto | |
---|---|
Geboortedatum | 22 Januarie 1993 |
Geboorteplek | Soerakarta, Sentraal-Java |
Nasionaliteit | Indonesiër |
Aktiewe jare | 2008–2016 |
Motornommer | 88 |
Inskrywings | 12 (12 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 0 |
Loopbaanpunte | 0 |
Voorste wegspronge | 0 |
Vinnigste rondtes | 0 |
Eerste F1-wedren | 2016 Australiese Grand Prix |
Eerste wen | 0 |
Laaste wen | 0 |
Laaste inskrywing | 2016 Duitse Grand Prix |
Verwysings
- "Manor F1 team replaces Rio Haryanto with Esteban Ocon" (in Engels). Autosport. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2017. Besoek op 10 Augustus 2016.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.