Ringnekstrandkiewiet
Die Ringnekstrandkiewiet (Charadrius hiaticula) is 'n voël en algemene somerbesoeker aan Suid-Afrika se kus en binnelandse watermassas. Party oorwinter in Suid-Afrika. Die voël word 18 – 20 cm groot en weeg 45 - 70 gram met 'n vlerkspan van 50 cm. In Engels staan die voël bekend as Common ringed plover. Die streeksbevolking is ongeveer 10 000 voëls.
Ringnekstrandkiewiet | |
---|---|
Volwassene | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. hiaticula |
Binomiale naam | |
Charadrius hiaticula | |
Fotogalery
- Onvolwasse ringnekstrandkiewiet op soek na kos.
- 'n Volwasse ringnekstrandkiewiet.
- Ringnekstrandkiewiete maak mekaar die hof.
- Eier van 'n ringnekstrandkiewiet.
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Charadrius hiaticula. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Charadrius hiaticula". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.