Rika Sennett
Rika Sennett is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy het in die 70’s bekendheid verwerf as die Rissiepit in die rolprent Snip en Rissiepit. In 1975 word sy die eerste vroulike aanbieder op plaaslike televisie. Sedertdien het sy al in verskeie verhoogproduksies, televisiereekse en films verskyn.[1]
Rika Sennett | |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1973 - nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
- Roepman as Ada Rademan, 2011
- The Mating Game (TV-reeks) as Hettie van Graan , 2010
- Mrs Mandela (TV-fliek) as Helen Joseph, 2010
- Bentley (TV-reeks) as Liz, 2006
- Hillside (TV-reeks) as Matron Lydia de Wet, 2006
- Stander (TV-aankondiger), 2003
- The Long Run as Greta , 2001
- Rienie, 1980
- Netnou hoor die kinders, 1977
- Die Square, 1975
- Olie Kolonie, 1975
- Snip en Rissiepit, 1973
- Agter Elke Man (TV-reeks)
Verwysings
- SIT: Dogters sit tradisie voort Geargiveer 8 Maart 2016 op Wayback Machine, besoek op 16 September 2012
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.