Rietduiker
Die Rietduiker (Phalacrocorax africanus) is 'n endemiese voël wat in Suid-Afrika, Zimbabwe en noord Botswana voorkom. Die voël is 50 – 56 cm groot en weeg 450 - 650 g met 'n vlerkspan van 80 - 90 sentimeter. Hulle broei koloniaal in bome, bosse, riete, of op kranse of op die grond op eilande. In Engels staan die voël bekend as Reed cormorant.
- 'n Legsel - MHNT
- Jongeling te São Tomé-eiland
- 'n Volwassene te São Tomé-eiland wat vlerke droog
Rietduiker | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Microcarbo |
Spesie: | M. africanus |
Binomiale naam | |
Microcarbo africanus (Gmelin, 1789) | |
Sinonieme | |
Plotus nanus |
Sien ook
Bron
Wikimedia Commons bevat media in verband met Microcarbo africanus. |
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
- BirdLife International (2004). Phalacrocorax africanus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 12 Mei 2006.
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.