Rietbron
Rietbron is 'n klein dorpie in die Dr Beyers Naudé Munisipaliteit, Oos-Kaapprovinsie, 64 km noordwes van Willowmore en 85 km suidoos van Beaufort-Wes. Die R306-streeksroete verbind Rietbron met dié twee dorpe.
Rietbron | |
---|---|
NG kerk Rietbron | |
Rietbron Rietbron se ligging in Oos-Kaap | |
Koördinate: 32°53′56″S 23°8′56″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Dr Beyers Naudé |
Stigting | 1855 |
Oppervlak | |
• Totaal | 18,29 km2 (7,06 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 184 |
• Digtheid | 65/km2 (170/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 3.4% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 87.6% |
• Swart mense | 7.8% |
• Ander | 0.8% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 96.3% |
• Engels | 1.6% |
• Ander | 2.1% |
Poskode (strate) | 6450 |
Poskode (posbusse) | 6450 |
Skakelkode | 044 |
Die dorpie het sy ontstaan te danke aan die gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk wat in 1913 deels van die NG gemeente Beaufort-Wes maar hoofsaaklik van Willowmore se gemeente afgestig is. Dit is 'n boerderysentrum vir 'n streek waarin daar hoofsaaklik met angoras geboer word.
Verwysings
- "Hoofplek Rietbron". Sensus 2011.
Bron
- Potgieter, D.J. (hoofred.) Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Kaapstad: Nassou Beperk.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.