Riebeeckstad
Riebeeckstad is 'n voorstad van Welkom in die Vrystaatse Goudveld en is 5 km oos van Welkom se middestad.
Riebeeckstad | |
---|---|
'n Winkelsentrum in Riebeeckstad | |
Riebeeckstad Riebeeckstad se ligging in Vrystaat | |
Koördinate: 27°55′0″S 26°49′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Lejweleputswa |
Munisipaliteit | Matjhabeng |
Regering | |
Oppervlak | |
• Totaal | 13,22 km2 (5,10 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 11 268 |
• Digtheid | 852/km2 (2 210/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 48.4% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 1.8% |
• Swart mense | 49.2% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 48.3% |
• Sotho | 32.4% |
• Engels | 8.6% |
• Xhosa | 4.0% |
• Ander | 6.7% |
Poskode (strate) | 9459 |
Poskode (posbusse) | 9469 |
Skakelkode | 057 |
Geskiedenis
Die voorstad is in 1955 gestig, ontwikkel as 'n satellietdorp en genoem na Jan van Riebeeck. Dit is ontwikkel vir welgesteldes wat verkies het om nie tussen die skagtorings van Odendaalsrus, Allanridge of Welkom te woon nie.
Bronne
- Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967.
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Riebeeckstad". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.