Ricinulei

Die orde Ricinulei bevat ongeveer 25 spesies en hulle kom in Afrika en die Verenigde State voor. Hulle kan tot 1 cm lank wees, maar die kenmerkendste aspek van die diere is dat daar 'n beweegbare kap aan die karapaks vasgeheg is. Die kap beskerm die kloukake wanneer dit nie gebruik word nie.

Ricinulei
Cryptocellus goodnighti
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Ricinulei

Thorell, 1876
Familie:
Ricinoididae

Ewing, 1929
Genera
  • Cryptocellus
  • Pseudocellus
  • Ricinoides
Diversiteit
3 onlangse genera, 58 spesies

Die kloukake is van knypers voorsien en die kaaktasters (met twee klein knypers) is kleiner as die ledemate.

Bronnelys

  • Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0-908409-67-6, volume 26, bl. 98

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.