Richard Baloyi
Masenyani Richard Baloyi is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus. Hy was die Minister van Staatsdiens en Administrasie onder President Jacob Zuma van 2009-2014.[1][2]
Richard Baloyi | |
Persoonlike besonderhede | |
---|---|
Politieke party | African National Congress |
Verwysings
- "Masenyani Richard Baloyi". People's Assembly (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2019. Besoek op 8 Maart 2018.
- "Baloyi resigns from parliament". www.enca.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2019. Besoek op 8 Maart 2018.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.