Rhigozum obovatum
Die geeldoring (Rhigozum obovatum) is meerjarige, struik of 'n boom wat deel is van die Bignoniaceae familie. Die spesie is inheems aan Namibiƫ, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Limpopo, Mpumalanga, Noord-Kaap, Oos-Kaap, die Vrystaat en die Wes-Kaap voor. Die boom se FSA-nommer is 675.[1]
Geeldoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Bignoniaceae |
Genus: | Rhigozum |
Spesie: | R. obovatum |
Binomiale naam | |
Rhigozum obovatum Burch., (1822) | |
Die plant staan ook as die berggranaat, geelberggranaat, geelgranaat, granaatbos en ystervarkbos bekend.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.