Rewlatch

Rewlatch is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë.

Rewlatch
Rewlatch is in Gauteng
Rewlatch
Rewlatch
 Rewlatch se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°14′35″S 28°4′23″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
  Totaal0,42 km2 (0,16 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal1 010
  Digtheid2 405/km2 (6 230/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense41.0%
  Indiërs/Asiërs6.0%
  Bruin mense13.6%
  Swart mense33.4%
  Ander6.0%
Taal (2011)
  Engels 50.0%
  Afrikaans 12.7%
  Zoeloe 6.4%
  Xhosa 3.9%
  Ander 27.0%
Poskode (strate)
2197
Die Nederduitsch Hervormde kerk Johannesburg-Suid in Shirleyweg. Ds. J.J. du Toit het die hoeksteen op 13 September 1975 gelê nadat die NH gemeente die perseel oorgeneem het by die NG gemeente Klipriviersberg, wat oorgetrek na die perseel van die NG gemeente Rosettenville. Die argitek was Pieter Rossouw en Vennote en die bouer L.D.J. Cilliers.

Verwysings

  1. "Subplek Rewlatch". Sensus 2011.


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.