Revolusionêr
'n Revolusionêr is 'n persoon wat óf deelneem aan óf 'n rewolusie voorstaan.[1] Die term revolusionêr kan ook gebruik word as 'n byvoeglike naamwoord, om te verwys na iets wat 'n groot, skielike impak op die samelewing of op een of ander aspek van menslike strewe het.
Verwysings
- "ARD Geargiveer 7 Junie 2011 op Wayback Machine
Eksterne skakels
- Castro: Revolutionary as Celebrity – slideshow deur LIFE tydskrif
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.