Reusebloedsuiervlermuis
Die reusebloedsuiervlermuis, of Desmodus draculae, is ’n uitgestorwe spesie vlermuise wat tydens die pleistoseen en moontlik die vroeë holoseen in Suid-Amerika voorgekom het. Dit was 30% groter as die gewone vlermuis.
Reusebloedsuiervlermuis Tydperk: Pleistoseen-Holoseen | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Phyllostomidae |
Subfamilie: | Desmodontinae |
Genus: | Desmodus |
Spesie: | †D. draculae |
Binomiale naam | |
†Desmodus draculae | |
Fossiele en subfossiele is ontdek in Ecuador, Brasilië en Bolivië.[1]
Verwysings
- Turvey, S. (2008). "Desmodus draculae (Giant Vampire Bat)". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 23 Desember 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
Wikispecies het meer inligting verwant aan Reusebloedsuiervlermuis
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.