Reuse-ooruil
Die reuse-ooruil (Bubo lacteus) (ook bekend as Verreaux se ooruil) is 'n lid van die familie Strigidae en is die grootste uilspesie in Afrika. Hierdie uil word gereken as die wêreld se derde grootste uil, naas Blakiston se visuil en die Eurasiese ooruil.
Reuse Ooruil | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Bubo |
Spesie: | B. lacteus |
Binomiale naam | |
Bubo lacteus Temminck, 1820 | |
Sien ook
Verwysings
- BirdLife International (2004). Bubo lacteus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 May 2006. Databasis inskrywing gee kort verdediging hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.