Reuse-koningvis

Die reuse-koningvis (Caranx ignobilis) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom.

Reuse-koningvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Caranx
Spesie:
C. ignobilis
Binomiale naam
Caranx ignobilis
(Forsskål, 1775)
Verspreiding
Sinonieme
  • Scomber ignobilis
    Forsskål, 1775
  • Caranx lessonii
    Lesson, 1831
  • Caranx ekala
    Cuvier, 1833
  • Carangus hippoides
    Jenkins, 1903

Dit is 'n groot vis met 'n skuins voorkop. Die vis is silwergrys aan die bokant en wit onder, soms met swart kolle op. Dit het ook 26 - 38 skerp skildplate op die sye agterlangs. Dit kan tot 1,6 m lank word en weeg dan 55 kg. Dit kom voor in aanlandige riwwe en sanderige strande.

Sien ook

Bronne

  • Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
  • Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.