Retief Burger
Daniël Retief Burger is 'n Afrikaanse sanger van geestelike liedere. Sy debuutalbum, Luidkeels is in 2005 uitgereik.
Retief Burger | |
---|---|
Geboortenaam | Daniël Retief Burger |
Gebore | Windhoek, Namibië |
Genres | Geestelike liedjies |
Beroep(e) | Musikant, Pastoor |
Instrumente | Kitaar |
Jare aktief | 2005 – nou |
Etikette | Merchant Music; Retief Burger |
Webwerf | www |
Lede | Retief Burger, Leza Liversage, Stefan Swart, N'Ré Du Toit, André van der Merwe, Jason Moser, Bobby Tait |
Gewese lede | Andrew “Rixi” Roman, Gideon Botes, Ewald Jansen Van Rensburg, Andries Visser, Tshepo Monareng, Johan Bouwer |
In 2010 ontvang hy 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste gospelalbum (Afrikaans) vir Luidkeels Oorgegee.
Diskografie
- Luidkeels, 2005
- Luidkeels Oorgegee DVD, 2009
- Luidkeels Oorgegee, 2009
- Luidkidz – Ek sing dit ek leef dit! DVD
- Luidkeels Hersien DVD
- LuidKeels Hersien
- ’’Luidkeels Dieper ‘’ 2012
- ’’7 jaar van lof’’, 2013
- ’’Nou en vir altyd’’, 2014
- ’’Alles’’, 2017
Sien ook
Eksterne skakels
Uitgeligte musiekvideo's
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.