Ressano Garcia

Ressano Garcia is 'n klein dorpie op die grens tussen Suid-Afrika en Mosambiek, teenoor Komatipoort.

Ressano Garcia
'n Uitsig oor Ressano Garcia
'n Uitsig oor Ressano Garcia
Ressano Garcia is in Mosambiek
Ressano Garcia
Ressano Garcia
Koördinate: 25°26′34″S 31°59′43″O
LandVlag van Mosambiek Mosambiek
ProvinsieMaputo
DistrikMoamba
Bevolking
  Totaal11 000
TydsoneUTC+2 (SAT)

Vervoer

Blik op Ressano Garcia, direk agter die grenspos.
Ressano Garcia se treinstasie

Beide die pad en treinspoor kruis die grens hier van Mosambiek na Suid-Afrika.

Energiebedryf

'n Gasgedrewe kragstasie het in 2014 begin met bedryf. Die kragstasie word mede-besit deur EDM en Sasol. Dit ontvang natuurlike gas met 'n pyplyn van die Temane en Pande gasvelde in die ooste van Mosambiek. Die eerste aanleg het 'n opwekkingsvermoë van 175 MW.[1]

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.