Resiesrooi

Resiesrooi (Italiaans: Rosso corsa) is die kleur van 'n vinnige renmotor, ook bekend as Ferrarirooi.

#CC0000
'n Alfa Romeo van 1938 wat in resiesrooi geklee is.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word resiesrooi as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #CC0000
RGB-kleurmodel (204, 0, 0)
CMYK (13, 100, 100, 4)
HSV (0°, 100%, 80%)

Sien ook


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.