Rennes-le-Château

Rennes-le-Château is 'n Franse nedersetting in die département Aude (région Languedoc-Roussillon) met 77 inwoners (2018). Dit speel danksy 'n aantal spekulatiewe teorieë in verband met die Heilige Graal, die Orde van die Tempeliers en die Kathare 'n groot rol in esoteriese kringe.

Rennes-le-Château
Dorp
Die Magdala-toring
Die Magdala-toring
Wapen van Rennes-le-Château
Wapen
Rennes-le-Château is in Frankryk
Rennes-le-Château
Rennes-le-Château
Koördinate: 42°55′41″N 2°15′48″O
LandVlag van Frankryk Frankryk
Gewes Oksitanië
Département Aude
ArrondissementLimoux
KantonCouiza
Regering
  BurgemeesterAlexandre Painco
Oppervlak
  Totaal14,95 km2 (5,77 vk. myl)
Hoogte
272–568 m (892–1 864 ft)
Bevolking
  Totaal77
  Digtheid5,2/km2 (13/vk. myl)
Poskode
11190
Skakelkodes11309
Webwerfrennes-le-chateau.fr

Geografie

Geskiedenis

Rennes-le-Château verwerf sy bekendheid danksy die geestelike Abbé Bérenger Saunière (11 April 1852 - 22 Januarie 1917), wat teen die jaar 1890 onverwags 'n verbasende rykdom verwerf. Esoteriese kringe spekuleer nog steeds oor die bron van hierdie rykdom en vermoed dat hy 'n buitengewone histories-argeologiese vonds gemaak het. Die dorp is nou 'n gewilde bestemming vir nuuskieriges, die media en ook skatsoekers, alhoewel die dorpsbestuur enige uitgrawing lankal verbied het.

Demografie

1946195419621968197519821990199920062010
10389104908063881119072

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.