Renium

Renium is 'n chemiese element met simbool Re.

75 wolfram Renium osmium
Tc

Re

Bh
Algemeen
Naam, simbool, getal Renium, Re, 75
Chemiese reeksoorgangsmetale
Groep, periode, blok 7, 6, d
Atoommassa190,23(1) (1) g/mol
Elektronkonfigurasie[Xe] 4f14 5d5 6s2
Elektrone per skil2, 8, 18, 32, 13, 2
Fisiese eienskappe
Toestandvastestof
Digtheid (naby k.t.)21,92 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p.18,9 g/cm³
Smeltpunt3459 K
(3186 °C)
Kookpunt5903 K
(5630 °C)
Smeltingswarmte60,43 kJ/mol
Verdampingswarmte704 kJ/mol
Warmtekapasiteit(25 °C) 25,48 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa1101001 k10 k100 k
teen T/K330336144009450051275954
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande7, 6, 5, 4, 3, 2, 1, 0, −1, -3
(effe suur oksied)
Elektronegatiwiteit1,9 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 760 kJ/mol
2de: 1260 kJ/mol
Atoomradius137 pm
Kovalente radius151±7 pm
Diverse
Magnetiese rangskikkingparamagneties
Elektriese resistiwiteit(20 °C) 193 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë(300 K) 48,0 W/(m·K)
Termiese uitsetting(25 °C) 6,2 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf)(20 °C) 4290 m/s
Young se modulus463 GPa
Skuifmodulus178 GPa
Massamodulus370 GPa
Poissonverhouding0.30
Mohs se hardheid7.0
Vickers hardheid1350-2500 MPa
Brinell hardheid1320-2500 MPa
CAS-registernommer7440-15-5
Portaal Chemie

Renium is in 1925 deur Ida Tacke-Noddack, Walter Noddack en Otto Calr Berg ontdek. Hulle het die element spektroskopies in platinumertse en die minerale kolumbiet, gadoliniet en molibdeniet aangetoon. Dit is 'n taamlik seldsame element. In die aardkors is net ongeveer 0,7 per kilogram teenwoordig. Vandag word dit as byproduk van die suiwering van koper en molibdeen vervaardig.[1]

Reniumchemie

Renium kan in alle oksidasietoestande vanaf -1 tot +7 voorkom. Die belangrikste toestand is +7. Renium los vinnig op in salpetersuur en vorm perreensuur HReO4.[2]

Verwysings

  1. "education jlab" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2001. Besoek op 26 Januarie 2017.
  2. The Radiochemistry of Rhenium, Uitgawe 3028, National Acad. of Sciences. National Research Council. Nuclear Science Series, G. W. Leddicotte, National Academies, 1961

Eksterne skakels

H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.