Remhoogtepas, Namibië
Die Remhoogtepas is 'n bergpas op die D1261-roete deur die Namibwoestyn suidwes van Rehoboth en oos van Solitaire. Hierdie pas het 'n helling van 1:10.
Remhoogtepas | |
Ligging | Suidwes van Rehoboth Oos van Solitaire |
---|---|
Maksimumhelling | 1:10 |
Pad | D1261 |
Hierdie bergpas is in Namibië en moet nie met die Remhoogtepas in Suid-Afrika verwar word nie.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.