Rektum
Die rektum (van die Latyn rectum intestinum, "reguit ingewande") is die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus. Die menslike rektum is sowat 12 cm lank.
![](../I/Female_anatomy_numbers_1.png.webp)
Anatomie van die vroulike geslagsorgane:
1. Eierleier, 2. Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para-uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris, 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12. Dikderm, 13. Baarmoeder, 14. Forniks, 15. Serviks, 16. Rektum, 17. Vagina 18. Anus 19. Klier van Bartholin

![Die agterste deel van die rektum.](../I/Gray1077.png.webp)
Die agterste deel van die rektum.
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir rektum.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.