Rektor

'n Rektor (vanaf Latyn: rector = leier) is 'n akademiese, politieke of religieuse administrateur wat na die belange van die instansie waarvan hy in beheer is omsien. Die termyn en kantoor van 'n rektor word 'n rektoraat genoem.

Diego Sales Márquez, die rektor van die Universiteit van Cadiz.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.