Rekbaarheid
Rekbaarheid of pletbaarheid is 'n meganiese eienskap van materiale wat hul vermoƫ beskryf om plasties onder trekspanning te vervorm sonder om te breek. Dit is 'n maatstaf van hoeveel 'n materiaal gerek of verleng kan word voordat dit faal.[1]
Verwysings
- Metals Handbook Volume 13: Corrosion. ASM International. 1987, p 5
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.