Reggie Walker
Reginald ("Reggie") Edgar Walker (16 Maart 1889 – 5 November 1951) was 'n Suid-Afrikaanse atleet. Hy het 'n goue medalje in die 100 meter naellope tydens die Olimpiese Somerspele van 1908 gewen.
Gebore in Natal. Walker is nogsteeds die jongste wenner van die Olimpiese 100 meter naellope op die ouderdom van 19.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.