Redelinghuys-speldekussing
Die Redelinghuys-speldekussing (Leucospermum arenarium) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom vanaf Redelinghuys tot Aurora en ook rondom Malmesbury. Die struik word 0.75 m hoog en 1.5 m wyd en dra blomme van Julie tot Oktober.
Redelinghuys-speldekussing | |
---|---|
Foto: Nick Helme | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Leucospermum |
Spesie: | L. arenarium |
Binomiale naam | |
Leucospermum arenarium Rycroft, 1959 | |
In Engels staan dit as die Redelinghuys Pincushion bekend.
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Redelinghuys-speldekussing.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.