Raymond Mhlaba Plaaslike Munisipaliteit

Die Raymond Mhlaba Plaaslike Munisipaliteit (voorheen Nkonkobe en Nxuba munisipaliteite)[1] is een van die plaaslike munisipaliteite in die Amathole-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Raymond Mhlaba
Kaart van Suid-Afrika wat Raymond Mhlaba in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Amathole
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode EC129
Hoofstad Fort Beaufort
Grootste tale Xhosa, Afrikaans, Engels
Area 6 357 km²  
Bevolking 151 379 (2011)

Nedersettings

In dié munisipaliteit lê die dorpe:

Setels

Party2000200620112016
ANC38383538
DA2225
COPE0
EFF3
PAC11
UDM1
Onafh.1

Verwysings

  1. "The Local Government Handbook" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2017. Besoek op 9 Augustus 2016.


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.