Rawalpindi

Rawalpindi (Pandjabi en Oerdoe: راولپنڈی) is 'n stad in die noorde van Pakistan. Die stad het 'n bevolking van 1 933 933 in 2009 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná Karatsji, Lahore en Faisalabad. Rawalpindi is geleë net suid van die hoofstad Islamabad en wes van die grens tot Indië. Rawalpindi was tydens die bou van Islamabad tussen 1960 en 1969 die tydelike hoofstad van Pakistan (ná Karatsji) en is nou die setel van die Pakistanse Weermag.

Rawalpindi

راولپنڈی
Rawalpindi is in Pakistan
Rawalpindi
Rawalpindi
Koördinate: 33°36′00″N 73°02′00″O
LandVlag van Pakistan Pakistan
ProvinsiePunjab
Regering
  BurgemeesterRaja Javed Ikhlas
Oppervlak
  Stad108 km2 (42 vk. myl)
Hoogte
500 m (1 600 ft)
Bevolking
  Stad1 933 933
  Digtheid17 907/km2 (46 380/vk. myl)
  Metro
3 372 936
TydsoneUTC+05:00 (PST)
  SomertydUTC+06:00 (PDT)
Poskode
46000
Skakelkodes051
Webwerfrawalpindi.gov.pk

Rawalpindi was een van die gasheerstede tydens beide die Krieketwêreldbeker 1987 en Krieketwêreldbeker 1996.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.