Rassisme

Rassisme of rassediskriminasie dui op die sosiale, ekonomiese of politiese diskriminasie teenoor 'n persoon (of groep persone) gebaseer op ras en/of velkleur. Dit dui nie noodwendig op die haat van een ras teenoor 'n ander nie, maar die uitsluiting of weiering van sekere regte en voorregte, soos destyds toegepas deur die apartheidsregering van Suid-Afrika en die Jim Crow-wette in die VSA.

'n Karikatuur wat 'n Chinese werker voorgestel as 'n misdadiger in die VSA, 1899.
'n Afro-Amerikaanse man wat drink uit 'n drinkfontein, gereserveer vir gekleurde mense in Oklahoma City, tydens die Jim Crow-wette-era, 1939.
Amerikaanse anti-Japannese propaganda tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Sien ook

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.