Randfontein

Randfontein is 'n goudmynboudorp in Wesrand in die weste van Gauteng, Suid-Afrika. Die dorp lê tussen Carletonville en Krugersdorp, en is 45 km wes van Johannesburg.

Randfontein
Randfontein se stadsaal
Randfontein se stadsaal
Randfontein is in Gauteng
Randfontein
Randfontein
 Randfontein se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°10′47″S 27°42′15″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
DistrikWesrand
MunisipaliteitRandfontein
Stigting1890
Oppervlak
  Totaal186,42 km2 (71,98 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal80 492
  Digtheid432/km2 (1 120/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense36.1%
  Indiërs/Asiërs0.7%
  Bruin mense17.5%
  Swart mense44.8%
  Ander0.8%
Taal (2011)
  Afrikaans52.1%
  Tswana18.4%
  Engels7.6%
  Sotho5.1%
  Ander16.8%
Poskode (strate)
1760
Poskode (posbusse)
1760
Skakelkode011
Webwerfhttp://www.randfontein.gov.za/

Geskiedenis

Ná die ontdekking van goud was daar 'n geskarrel na grond in die Witwatersrand en het sir J.B. Robinson die plaas Randfontein in 1886 gekoop. Die dorp is in 1890 op die plaas gestig om die goudmynbedrywighede van die Randfontein Estates-goudmynmaatskappy te bedien. Randfontein was eers deel van Krugersdorp, maar het op 1 Januarie 1929 'n onafhanklike munisipaliteit geword. Die spoorlyn vanaf Krugersdorp het die dorp in 1895 bereik.

Distrik

Die distrik is 813 km² groot. Behalwe goud en uraan is mielies, groente en suiwelprodukte van ekonomiese belang.

Onderwys

Die skole in Randfontein sluit in:

Sien ook

Bronne

Verwysings

  1. "Hoofplek Randfontein". Sensus 2011.
  2. "Schoolgirl suspended from Hoërskool Jan Viljoen after bullying boy". The South African (in Engels (VSA)). 15 November 2019. Besoek op 9 Augustus 2020.
  3. "Phahama matrics receive their results". Randfontein Herald. 10 Januarie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 April 2020. Besoek op 9 Augustus 2020.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.