Ramshoringskulp
Die ramshoringskulp (Spirula spirula) is klein, inkvisagtige diere wat selde gesien word. Die skulp is silindries in 'n spiraal gevorm. Die dier leef in die diepsee waar dit in die water dryf. Dit verwar roofdiere deur ink uit inkkliere te spuit.
Ramshoringskulp | |
---|---|
Dorsale aansig van 'n wyfie. | |
Ventrale aansig van wyfie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | Coleoidea |
Superorde: | Decapodiformes |
Orde: | Spirulida |
Suborde: | Spirulina |
Familie: | Spirulidae Owen, 1836 |
Genus: | Spirula Lamarck, 1799 |
Spesie: | S. spirula |
Binomiale naam | |
Spirula spirula (Linnaeus, 1758) | |
Sinonieme | |
|
Bron
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.