Ralf Schumacher
Ralf Schumacher (gebore 30 Junie 1975 in Hürth, Duitsland) is 'n voormalige Formule Een- en beroepsrenjaer.
Ralf Schumacher | |
---|---|
Ralf Schumacher in 2008 | |
Geboortedatum | 30 Junie 1975 |
Geboorteplek | Hürth, Duitsland |
Nasionaliteit | Duitser |
Aktiewe jare | 1997–2007 |
Ou span(ne) | Jordan, Williams-BMW |
Inskrywings | 182 (180 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 6 |
Podiums | 27 |
Loopbaanpunte | 329 |
Voorste wegspronge | 6 |
Vinnigste rondtes | 8 |
Eerste F1-wedren | 1997 Australiese Grand Prix |
Eerste wen | 2001 San Marino Grand Prix |
Laaste wen | 2003 Franse Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2007 Brasiliaanse Grand Prix |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ralf Schumacher.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.