Rafael Marquez
Rafael Márquez Álvarez (gebore op 13 Februarie 1979 in Zamora, Michoacán, Meksiko) is 'n sokkerspeler uit Meksiko wat sedert 2014 vir Hellas Verona F.C. en sedert 2007 vir die Meksikaanse nasionale sokkerspan uitdraf.
Márquez tydens 'n opleiding met Barcelona in 2009 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Rafael Márquez Álvarez[1] | ||
Gebore | 13 Februarie 1979 | ||
Geboorteplek | Zamora, Michoacán, Meksiko | ||
Lengte | 1,83 m[2] | ||
Speelposisie | verdediger / verdedigende middelveldspeler | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Verona | ||
Nommer | 4 | ||
Jeugloopbaan | |||
Atlas | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1996–1999 | Atlas | 77 | (6) |
1999–2003 | Monaco | 87 | (5) |
2003–2010 | Barcelona | 163 | (9) |
2010–2012 | New York Red Bulls | 44 | (1) |
2013–2014 | León | 50 | (1) |
2014– | Verona | 20 | (0) |
Nasionale span‡ | |||
1999 | Meksiko U-20 | 4 | (2) |
1997– | Meksiko | 124 | (15) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 19 April 2015. † Kere uitgedraf (Doele). |
Marquez het die tweede doel van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 tydens die openingswedstryd teen Suid-Afrika in die Sokkerstad-stadion aangeteken.
Verwysings
- "FIFA Club World Cup UAE 2009 presented by Toyota: List of Players" (PDF). FIFA. 1 Desember 2009. p. 1. Besoek op 28 Maart 2014.
- "Rafael Marquez". espnfc.com (in Engels). ESPN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2020. Besoek op 12 Junie 2014.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rafael Marquez.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.