Radiografie
Radiografie is die neem van X-straalfotos om die interne vorm van 'n voorwerp te bekyk. Die persoon wat dit doen is 'n radiografis terwyl 'n radioloog 'n geneesheer is wat die x-straalfoto's analiseer.
Geskiedenis
Radiografie se oorsprong kan opgespoor word tot 8 November 1895, toe die Duitse fisika-professor Wilhelm Conrad Röntgen die X-straal ontdek het en opgemerk dat dit nie deur been of metaal kan deurgaan nie.[1] Hy het die eerste Nobelprys vir fisika ontvang.[2]
Bron
- Dokter in die huis, Dr Jan van Elfen, 1993 ISBN 0 624 03234 5
Verwysings
- History of Radiography. Iowa State University. URL besoek op 27 April 2013.
- Karlsson, Erik B. (9 Februarie 2000). "The Nobel Prizes in Physics 1901–2000" (in Engels). Stockholm: The Nobel Foundation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2013. Besoek op 24 November 2011.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Radiografie.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.