Raaswater

Raaswater is 'n landelike nedersetting op die N10-hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is net suid van Upington in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf geleë.[2]

Raaswater
Raaswater is in Noord-Kaap
Raaswater
Raaswater
 Raaswater se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°35′26″S 21°11′24″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikZF Mgcawu
MunisipaliteitDawid Kruiper
Oppervlak
  Totaal1,41 km2 (0,54 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal2 798
  Digtheid1 984/km2 (5 140/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Indiërs/Asiërs1.0%
  Bruin mense76.1%
  Swart mense22.7%
  Ander0.2%
Taal (2011)
  Afrikaans 86.8%
  Xhosa 4.9%
  Tswana 3.9%
  Sotho 1.8%
  Ander 2.6%

Verwysings

  1. "Hoofplek Raaswater". Sensus 2011.
  2. Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.