Raúl Castro
Raúl Castro Ruz (Spaans: [raˈul moˈðesto ˈkastɾo ˈrus]; gebore op 3 Junie 1931) is 'n afgetrede politikus en weermaggeneraal. Hy het gedien as die eerste sekretaris van die Kommunistiese Party van Kuba, die mees senior posisie in die eenparty-kommunistiese staat. Die jonger broer van die Kubaanse President Fidel Castro, is aangestel as die eerste adjunkpresident van die Kubaanse Staatsraad, adjunkpresident van die Raad van Ministers, ondersekretaris van die Politburo en Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van Kuba en senior generaal van die Kubaanse gewapende magte (leër, vloot en lugmag), tweede in bevel na die opperbevelvoeder Fidel Castro.
Raúl Castro | |
Amptelike portret van Raúl Castro in 2015 | |
Eerste Sekretaris van die Kommunistiese Party van Kuba | |
Ampstermyn 19 April 2011 – 19 April 2021 | |
Vise | José Ramón Machado |
---|---|
President | Homself Miguel Díaz-Canel |
Voorafgegaan deur | Fidel Castro |
18de President van Kuba | |
Ampstermyn 24 Februarie 2008 – 19 April 2018 Waarnemed: 31 Julie 2006 – 24 Februarie 2008 | |
Vise | José Ramón Machado Miguel Díaz-Canel |
Eerste minister | Homself (as Voorsitter van die Raad van Ministers) |
Voorafgegaan deur | Fidel Castro |
Opgevolg deur | Miguel Díaz-Canel |
Tweede Sekretaris van die Kommunistiese Party van Kuba | |
Ampstermyn 3 Oktober 1965 – 19 April 2011 | |
President | Fidel Castro |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | José Ramón Machado |
1ste Adjunkpresident van Kuba | |
Ampstermyn 2 Desember 1976 – 24 Februarie 2008 | |
President | Fidel Castro |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | José Ramón Machado |
Minister van Verdediging | |
Ampstermyn 16 Februarie 1959 – 24 Februarie 2008 | |
Eerste minister | Fidel Castro |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Julio Casas Regueiro |
Sekretaris-generaal van die Beweging van Onverbonde Lande | |
Ampstermyn 24 Februarie 2008 – 16 Julie 2009 | |
Voorafgegaan deur | Fidel Castro |
Opgevolg deur | Hosni Mubarak |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 3 Junie 1931 Birán, Kuba |
Politieke party | Sosialistiese Volksparty (tot 1953) Beweging van 26 Julie (1953–1965) Kommunistiese Party van Kuba (1965–hede) |
Eggenoot/-note | Vilma Espín (1959–2007; haar dood) |
Kind(ers) | 4 |
Handtekening | |
Militêre Diens | |
Lojaliteit | Kuba |
Diens/Tak | Revolusionêre Gewapende Magte |
Jare in diens | 1953–59 |
Rang | Comandante |
Oorloë/Veldslae | Kubaanse Rewolusie Kubaanse missielkrisis |
Toekennings | Held van die Kubaanse Republiek[1] Orde van Prins Jaroslaf die Wyse[2] Nasionale Orde of Mali[3] Orde van die Quetzal[4] Orde van Prins Daniel van Goedertrou Eerste Graad[3] |
Op 31 Julie 2006 word Raúl Castro tydelik in die pos van president van die Kubaanse Staatsraad aangestel weens Fidel Castro se ongesteldheid. Volgens Artikel 94 van die Kubaanse grondwet sal die eerste adjunkpresident van die Kubaanse Staatsraad die presidensiële verantwoordelikhede oorneem indien die president siek sou word of sterf.
Verwysings
- (en) Castro, Fidel (2007). Fidel Castro Reader. Ocean Press. p. 37. ISBN 9781920888886.
- "Kiev Ukraine News Blog" (in Engels). Kiev Ukraine. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2019. Besoek op 12 Januarie 2013.
- "Orders, Decorations and Medals – – Medals of Cuba" (in Engels). Jean paul leblanc. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 12 Januarie 2013.
- (en) Antonio de la Cova. "Cuba Foreign Relations". Latin American Studies. Besoek op 12 Januarie 2013.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Raúl Castro.