RG Snyman
Rudolph Gerhardus Snyman (gebore 29 Januarie 1995 in Potchefstroom) is ’n rugbyspeler wat op slot vir die Bulls in Superrugby speel, asook vir Honda Heat in Japan.
| |||||
Snyman in 2017 | |||||
Volle naam | Rudolph Gerhardus Snyman | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 29 Januarie 1995 | ||||
Geboorteplek | Pretoria, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 2,07 m | ||||
Massa | 117 kg | ||||
Skool | Afrikaanse Hoër Seunskool | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot | ||||
Springbokno. | 906 | ||||
Jeugspanne | |||||
Jare | Span | ||||
2008–2014 | Blou Bulle | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2017–2020 2020– |
Honda Heat Munster |
19 10 |
(30) (5) | ||
korrek soos op 22 Oktober 2023. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015–2016 | Blou Bulle | 23 | (5) | ||
korrek soos op 22 Oktober 2023. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015–2019 | Bulls | 50 | (10) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2013 2015 2018– |
SA Skole Junior Bokke Suid-Afrika |
3 5 34 |
(0) (0) (15) | ||
korrek soos op 1 November 2023. |
Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 9 Junie 2018 teen Engeland in Johannesburg op die ouderdom van 23. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie RG Snyman.
- RG Snyman by SARugby.co.za
- Snyman se profiel op itsrugby.co.uk
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.