RBC Roosendaal
RBC is 'n amateursokkerklub in Roosendaal, Nederland. Die klub is op 16 Julie 1927 gestig. Tussen 1955 en 1971 het die klub professioneel sokker gespeel en in 1957 het hulle die Tweede divisie gewen. Die klub is weens min ondersteuning in 1971 deur die KNVB uit professionele sokker geskop. Tussen 1983 en 2011 het die klub (as RBC Roosendaal) weer professioneel sokker gespeel. In die seisoen 2000/01 en tussen 2002 en 2006 speel RBC in die Eredivisie (die eerste nasionale afdeling). Op 8 Junie 2011 is die klub weens bankrotskap ontbind. Sedert hulle bankrotskap neem die span as RBC aan amateursokker deel.
RBC | |||||||||||||||||||||||||||||||||
Volle naam | Roosendaal Boys Combinatie Roosendaal | ||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Stigting | 16 Julie 1927 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Tuisveld | RBC Stadion, Roosendaal | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Kapasiteit | 5 000 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Voorsitter | ![]() | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Afrigter | ![]() | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Liga | Vierde Klasse | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Erelys
- Kampioen Tweede Divisie (1)
- 1956/57
- KNVB-Beker
- (naaswenner (1): 1986)
Beroemde sokkerspelers en afrigters
Spelers
Pierre van Hooijdonk
Geert den Ouden
Afrigters
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.