R720 (Suid-Afrika)
Die R720 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Senekal met Vredefort verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R70 7 km noord van Senekal. Die roete kruis die R76 by Steynsrus en gaan deur Edenville waar dit die R34 deel vir 6 km. Die roete gaan deur Koppies en ook die R82 kruis. Dit kruis dan die N1-nasionale pad en sluit aan by die R721, net suid van Vredefort, waar dit eindig.
Streeksroete R720 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | R70 by Senekal | |||
R76 R34 R82 N1 | ||||
Noordpunt | R721 by Vredefort | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Steynsrus Edenville Koppies | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.