R706 (Suid-Afrika)
Die R706 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Jagersfontein met Bloemfontein verbind. Die roete begin waar dit 10 km vanaf Jagersfontein van die R704 aftak en noordoos gaan. Dit gaan oor die Rietrivier, kruis die N1 en eindig waar dit aansluit by die N8 in Bloemfontein.
Belangrike aansluitings | ||||
---|---|---|---|---|
Suidwespunt | ![]() | |||
![]() | ||||
Noordoospunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Jacobsdal | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.