R700 (Suid-Afrika)
Die R700 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat in Bloemfontein begin en by Hoopstad eindig. Die roete begin waar dit aftak van die N8-nasionale pad in Zastron/Voortrekkerstraat in Bloemfontein, gaan deur Bloemfontein, kruis die M19-motorweg in Bloemfontein, kruis die N1, gaan verby Soutpan en oor 'n verspringende kruising met die R708 by Bultfontein. Hierna kruis dit die R710 en eindig in Hoopstad waar dit by die R59-provinsiale pad aansluit.
Belangrike aansluitings | ||||
---|---|---|---|---|
Suidoospunt | ![]() | |||
![]() ![]() ![]() | ||||
Noordwespunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Soutpan Bultfontein | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.