R617 (Suid-Afrika)
Die R617 is 'n streeksroete wat die R56-provinsiale by Kokstad met die R103 by Howick verbind. Die R617 begin waar dit aftak by die R56 in Kokstad en dan noord gaan, verby Franklin, deur Kingscote tot by Underberg. Die roete swaai nou oos, net voor Bulwer swaai dit noordoos en die R612 draai hier af. Die roete gaan aan totdat dit aansluit by die R103 by Howick.
Belangrike aansluitings | ||||
---|---|---|---|---|
Wespunt | ![]() | |||
Oospunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Franklin Kingscote Underberg Bulwer | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.