R572 (Suid-Afrika)
Die R572 is 'n streeksroete wat die R510-streeksroete vanaf Monte Christo met die N1-nasionale pad by Musina verbind. Vanaf Monte Christo hou die roete noordoos en kruis die N11-nasionale pad by Tom Burke. Hier vandaan gaan die roete deur Swartwater, Maasstroom waar dit die R561 kruis. Hiervandaan gaan die roete amper oos, deur Gregory tot in Alldays. Die roete word nou medebeskryf met die R521 vir ongeveer 46.3 km. Dan draai die R572 regs af (die R521 hou aan tot by grenspos Pontdrif) en gaan oos tot in Musina waar dit by die N1-aansluit.
Belangrike aansluitings | ||||
---|---|---|---|---|
Suidwespunt | ![]() | |||
![]() ![]() | ||||
Noordoospunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Tom Burk Swartwater Maasstroom Gregory Alldays | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.