R563 (Suid-Afrika)

Die R563 is 'n streeksroete wat Krugersdorp met die R560 in Hekpoort verbind. Die roete verlaat Krugersdorp as Van Riebeeckweg en word Sterkfonteinweg. Dit kruis die N14-nasionale pad met 'n verspringende kruising en sluit by die R560 aan in Hekpoort.

Streeksroete R563
Belangrike aansluitings
SuidoospuntM36 (Commissionerstraat) in Krugersdorp
  N14
Noordwespunt R560 by Hekpoort
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R562R564

Sien ook

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.