R561 (Suid-Afrika)
Die R562 is 'n streeksroete wat die R518-streeksroete by Marken met die Zanzibar-grenspos op die grens met Botswana verbind. Die roete begin waar dit van die R518 aftak en feitlik noord gaan. Dit kruis die N11-nasionale pad by Baltimore en gaan verby Tolwe, deur Maasstroom (waar dit die R572 kruis) en eindig by die Zanzibar-grenspos.
Belangrike aansluitings | ||||
---|---|---|---|---|
Suidpunt | ![]() | |||
![]() ![]() | ||||
Noordpunt | Zanzibar-grenspos met Botswana | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Baltimore Maasstroom | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.