R558 (Suid-Afrika)
Die R558 is 'n streeksroete wat die R82-provinsiale pad met Krugersdorp verbind. Die roete begin waar dit van die R82 aftak, 5 km suid van Walkerville en nood gaan. Die roete kruis die N1-nasionale pad en dan die R553 en gaan dan deur Ennerdale en Lenasia. Dit gaan verby die R559 en gaan verby Soweto. Dan gaan die roete deur die suid van Krugersdorp, kruis die R41 (Randfonteinweg), gaan verby Kagiso en eindig waar dit by die R24 (Hoofrifweg) aansluit.
Belangrike aansluitings | ||||
---|---|---|---|---|
Suidpunt | ![]() | |||
![]() ![]() ![]() ![]() | ||||
Noordpunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Ennerdale Lenasia Kagiso | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.