R552 (Suid-Afrika)
Die R552 is 'n streeksroete in die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika.[1] Dit verbind die R564-streeksroete vanaf Lanseria-lughawe met die R512 by Fourways.
Roete-inligting | ||||
---|---|---|---|---|
Lengte | 11,53 km (7,16 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Oospunt | ![]() | |||
![]() ![]() | ||||
Wespunt | ![]() | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Dit kruis die R114 en N14-nasionale pad. Dit is 'n kort streeksroete.
Bron
- "RDDA SOUTH AFRICAN NUMBERED ROUTE DESCRIPTION AND DESTINATION ANALYSIS". NATIONAL DEPARTMENT OF TRANSPORT. Mei 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Februarie 2018. Besoek op 25 Maart 2021.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.